KNOPPIESDORING KNOPPIESDORING KNOPPIESDORING

KNOPPIESDORING

Vanaf 5L - 500L

Die Knoppiesdoring is 'n pragtige bladwisselende Bosveldboom wat tussen 20 en 30 meter hoog kan word met 'n oop spreiende kroon. Dit kom natuurlik voor in laagliggende Bosveld met kleierige grond. Dit is 'n aanduiding van soetveld. Dit word baie goed deur wild benut en veral Kameelperde is baie lief daarvoor. Hierdie boom sal beslis n Bosveldgevoel aan enige tuin verleen en sal pragtig saam met Swartapiesdoringbome vertoon. Dit sal beslis ''iets anders'' wees om te plant. Die wortelstelsel is nie aggressief nie. Dit is 'n middelmatige groeier. Ongelukkig is dit gevoelig vir ryp. Beskerm dus jonger bome vir n ruk. Vat gerus 'n kans om van hulle te plant. Die uiteinde sal iets besonders wees.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

KNOPPIESDORING

Die Knoppiesdoring is 'n pragtige bladwisselende Bosveldboom wat tussen 20 en 30 meter hoog kan word met 'n oop spreiende kroon. Dit kom natuurlik voor in laagliggende Bosveld met kleierige grond. Dit is 'n aanduiding van soetveld. Dit word baie goed deur wild benut en veral Kameelperde is baie lief daarvoor. Hierdie boom sal beslis n Bosveldgevoel aan enige tuin verleen en sal pragtig saam met Swartapiesdoringbome vertoon. Dit sal beslis ''iets anders'' wees om te plant. Die wortelstelsel is nie aggressief nie. Dit is 'n middelmatige groeier. Ongelukkig is dit gevoelig vir ryp. Beskerm dus jonger bome vir n ruk. Vat gerus 'n kans om van hulle te plant. Die uiteinde sal iets besonders wees.

  • 28
  • Boom
  • Groot
  • Oranje
  • Winter
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Altyd Groen, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome