SWARTHAAK SWARTHAAK SWARTHAAK

SWARTHAAK

Vanaf 5L - 500L

Die Swarthaak kom natuurlik voor in die droe Noord-Westelike gedeeltes van ons land asook Namibie en Botswana. Dit word selde hoer as 8 meter en is ongelukkig berug as 'n indringer wat veld oorneem en grasweiding bedreig. Dit gebeur egter net in my opinie indien veld oorbewei word vir lang tydperke en daar nie natuurlike brande kan plaasvind nie. Dit is n waardevolle voerboom wat deur baie wild benut sal word. Dit kan as n ondeurdringbare heining geplant word en mens en dier sal nie maklik daardeur kan dring nie.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

SWARTHAAK

Die Swarthaak kom natuurlik voor in die droe Noord-Westelike gedeeltes van ons land asook Namibie en Botswana. Dit word selde hoer as 8 meter en is ongelukkig berug as 'n indringer wat veld oorneem en grasweiding bedreig. Dit gebeur egter net in my opinie indien veld oorbewei word vir lang tydperke en daar nie natuurlike brande kan plaasvind nie. Dit is n waardevolle voerboom wat deur baie wild benut sal word. Dit kan as n ondeurdringbare heining geplant word en mens en dier sal nie maklik daardeur kan dring nie.

  • 187
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Lengte
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome