Ons Dienste

Ons Dienste

  • Verskaffing van kwaliteit bome ( van klein tot groot aan privaat persone, kwekerye, myne, landskapsargitekte ,boere ens).
  • Kweking van bome ( Ook op kontrak basis vir bv spesifieke projekte soos o.a. rehabilitasie-projekte ens).
  • Aflewering en plant van bome (Kommersieel, industrieel, privaat en op sub kontrak basis).
  • Gratis advies met die keuse en plasing van bome.
  • Snoei en skoonmaak van bome bv groot oorhangende takke wat lig en son uitblokkeer.
  • Boomsloping ( in sekere gevalle, alhoewel dit teen my beginsels is ).
  • Landskapadvisering.
  • Eenmalige skoonmaak van bv U plot of erf en verwydering van die vullis.
  • Verskaffing, aflewering en plant van gras en enige ander plante.
  • Ons kan ook kwoteer op enige ander plante vir U tuin.


Tuis Blad

Vir meer inligting of as U enige vra het kontak ons hier.




Kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai