GEWONE HAAKDORING

Vanaf 5L - 500L

Die Gewone haakdoring kan in die omgewing van so 10 meter hoog word en is bladwiselend. Dit het 'n oop spreiende kroon. Dit kom wydverspreid in Gauteng en die Suidelike dele van Limpopo voor, asook die Ooste van die Noordwes provinsie. Dit kan nogal baie koue en ryp weerstaan. Dit laat baie sonlig deur en gevolglik sal gras baie goed onder hierdie boom groei. Dit is n vinnige groeier en 'n staatmaker in dele wat nogal kwaai ryp kry. Die hout is nogal hard en maak lekker kole. Ek vind nie dat die wortelstelsel te aggressief is nie.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

GEWONE HAAKDORING

Die Gewone haakdoring kan in die omgewing van so 10 meter hoog word en is bladwiselend. Dit het 'n oop spreiende kroon. Dit kom wydverspreid in Gauteng en die Suidelike dele van Limpopo voor, asook die Ooste van die Noordwes provinsie. Dit kan nogal baie koue en ryp weerstaan. Dit laat baie sonlig deur en gevolglik sal gras baie goed onder hierdie boom groei. Dit is n vinnige groeier en 'n staatmaker in dele wat nogal kwaai ryp kry. Die hout is nogal hard en maak lekker kole. Ek vind nie dat die wortelstelsel te aggressief is nie.

  • Boom Meduim - onder 1100cm, 'n boom.
  • Hout nuttig vir meubels / instrumente, tradisionele huishouding, tradisionele medisyne, lok voĆ«ls.
  • Vlesige vrugte / Saad, eetbaar.
  • Wit / Room / baie bleek.
  • Somer (November-Februarie)
  • Immergroen

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome