KAMEELDORING KAMEELDORING KAMEELDORING

KAMEELDORING

Vanaf 5L - 500L

Die Kameeldoring is seker die bekendste boom van ons droer Noord- Westelike streke, Namibie en Botswana. Dit het 'n besonderse karakter en voorkoms. Dit is 'n immergroen tot halfbladwisselende boom wat in die omgewing van 20 meter hoog kan word en kom voor in sanderige grond wat goed dreineer. As jy onder een van hierdie bome stilhou moet jy respek toon, want van hierdie groter reuse kan selfs 800 jaar en ouer wees. Dit is 'n boom wat redelik maklik ontkiem MAAR dan gaan staan hy stil. Ons sukkel om hierdie bome groot te kry in die kwekery bedryf. Hy wil net nie in 'n sak groei nie. Jy sal dus selde 'n boom van meer as 'n meter te koop kry. Tog kry ons goeie teruvoer van kliente af wat se dat hul klein boompies wat uitgeplant is goed gereageer het. Om hierdie boom te plant, is dus beslis n belegging vir die nageslag en hulle sal jou eendag dankbaar wees. Dit kan swaar ryp en droogte weerstaan en is 'n goeie voerboom in die droer streke. Dit is ook bekend vir sy swaar harde hout wat uitstekende kole kan lewer wat selfs nog die volgende oggend gloeiend sal wees. Dit is 'n beskermde boom en mag nie afgekap word nie.

As U enige navrae Het kontak ons hier.

kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

  • 39
  • Boom
  • Medium
  • Geel
  • Somer (November-Februarie)
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom

Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome