Koorsboom Koorsboom Koorsboom

PEULMAHONIE

Vanaf 20L - 450L

‘n Bladwisselende boom tot 20 m hoog (35 m in tropiese Afrika), met ‘n digte, wye, spreidende kroon. Hierdie boom kom in laagliggende sanderige bosveld voor in die verre Oostelike dele van ons land. Die hout is besonders geskik vir houtwerk. Ongelukkig is baie van hierdie bome afgekap vir hierdie doel in die verlede. Die boom groei baie stadig en U gaan waarskynlik sukkel om dit in die hande te kry aangesien dit nie geredelik beskikbaar is nie. Dit kan ook glad nie ryp verdra nie en is bestand teen droogte. Dit sal 'n baie mooi bonsai uitmaak.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

PEULMAHONIE

‘n Bladwisselende boom tot 20 m hoog (35 m in tropiese Afrika), met ‘n digte, wye, spreidende kroon. Hierdie boom kom in laagliggende sanderige bosveld voor in die verre Oostelike dele van ons land. Die hout is besonders geskik vir houtwerk. Ongelukkig is baie van hierdie bome afgekap vir hierdie doel in die verlede. Die boom groei baie stadig en U gaan waarskynlik sukkel om dit in die hande te kry aangesien dit nie geredelik beskikbaar is nie. Dit kan ook glad nie ryp verdra nie en is bestand teen droogte. Dit sal 'n baie mooi bonsai uitmaak.

  • 198
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Sommer
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Immergroen, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome