PLATKROON PLATKROON PLATKROON

PLATKROON

Vanaf 20L - 450L

Die Platkroon is 'n pragtige halfbladwisselende boom wat oor die 30 meter hoog kan word in die ideale omstandighede. Dit het 'n lieflike kenmerkende plat kroon op 'n redelike kaal stam. Dit verkies sanderige grond en kom veral voor in kuswoude aan ons land se ooskus asook die Soutpansberg omgewing. Dit is 'n lieflike skaduboom met n pragtige wye plat sambreelagtige vorm. Dit sal heelwat skoenlappers lok wanneer in blom. Hierdie boom sal ongelukkig nie in areas wat ryp kry, geplant kan word nie. Selfs die meeste streke in Pretoria omgewing behalwe Noordelike hellings is nie eers geskik vir hierdie boom nie. Ons kwekers sukkel ook om dit te laat groei omdat dit glad nie lae temperature kan verdra nie. Dit sal aanvanklik heelwat water benodig tot gevestig is.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

PLATKROON

Die Platkroon is 'n pragtige halfbladwisselende boom wat oor die 30 meter hoog kan word in die ideale omstandighede. Dit het 'n lieflike kenmerkende plat kroon op 'n redelike kaal stam. Dit verkies sanderige grond en kom veral voor in kuswoude aan ons land se ooskus asook die Soutpansberg omgewing. Dit is 'n lieflike skaduboom met n pragtige wye plat sambreelagtige vorm. Dit sal heelwat skoenlappers lok wanneer in blom. Hierdie boom sal ongelukkig nie in areas wat ryp kry, geplant kan word nie. Selfs die meeste streke in Pretoria omgewing behalwe Noordelike hellings is nie eers geskik vir hierdie boom nie. Ons kwekers sukkel ook om dit te laat groei omdat dit glad nie lae temperature kan verdra nie. Dit sal aanvanklik heelwat water benodig tot gevestig is.

  • 198
  • Boom
  • Groot
  • Geel
  • Sommer
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Immergroen, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome