Witstinkhout Witstinkhout Witstinkhout

VLAM-VAN-DIE-VLAKTE

Vanaf 20L - 450L

‘n Immergroen boompie/struik wat tot 5 m hoog kan word en meestal rankerig voorkom. Dit kom voor in die Oostelike dele van die land en in sekere dele rondom Ellisras/Lephalale Dit groei dikwels soos 'n rankplant in 'n boom in op en kan nogal slordig voorkom as dit nie gereeld teruggesnoei word nie. Indien dit alleen in volson geplant word en gesnoei word kan dit 'n treffende vertoning gee wanneer in blom is. Dit kan suksesvol as 'n heining of skerm geplant word en sal vinnig groei om 'n kaal kol te vul. Die wortelstelsel is nie aggressief nie maar die plant kan nogal groot word. Dit het dus spasie nodig. Dit sal nie kwaai ryp verdra nie. Gelukkig kan die takke wat rypskade kry teruggesnoei word en dit behoort weer vinnig 'n mooi voorkoms te he.

As U enige navrae Het kontak ons hier.




kan nie die kode lees nie? kliek hier om te herlaai
  • Beskrywing

VLAM-VAN-DIE-VLAKTE

‘n Immergroen boompie/struik wat tot 5 m hoog kan word en meestal rankerig voorkom. Dit kom voor in die Oostelike dele van die land en in sekere dele rondom Ellisras/Lephalale Dit groei dikwels soos 'n rankplant in 'n boom in op en kan nogal slordig voorkom as dit nie gereeld teruggesnoei word nie. Indien dit alleen in volson geplant word en gesnoei word kan dit 'n treffende vertoning gee wanneer in blom is. Dit kan suksesvol as 'n heining of skerm geplant word en sal vinnig groei om 'n kaal kol te vul. Die wortelstelsel is nie aggressief nie maar die plant kan nogal groot word. Dit het dus spasie nodig. Dit sal nie kwaai ryp verdra nie. Gelukkig kan die takke wat rypskade kry teruggesnoei word en dit behoort weer vinnig 'n mooi voorkoms te he.

  • 39
  • Boom
  • Medium
  • Geel
  • Somer (November-Februarie)
  • Lok skoenlappers, Lok Soogdiere, Voëls, Voëls - Insekvreters, Voëls - nesmaakplek - Bome, Bonsai, Potplante, Bladwisselende, Snelgroeiende, Ruip bestand, Nie-Aggressiewe wortels, Semi skaduwee, Waterwys.

    Jakes – Desember 12, 2016:

    Baie mooi boom


Lewer kommentaar

Voorgestelde Bome